’n Russiese begraafplaas, wit berke en die bekoring van slegte weer

SONDAG MET ANNELIESE

’n Russiese begraafplaas, wit berke en die bekoring van slegte weer

NUUSBRIEF: 14 NOVEMBER 2021

Goeiemôre

Dit is een van daardie vet, gul somersoggende in die Oos-Kaap. Dit het gereën. Alles is groen. My dahlias vaar goed en die see blink. Dit gaan warm word vandag. Perfekte strandweer.

Ek maak my foon oop. Daar is 'n WhatsApp-boodskap van Charlé Visser, 'n jong Suid-Afrikaanse sjef in Moskou (met wie ek hierdie week gesels het vir hierdie storie (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-11-11-van-die-paarl-tot-pravda-n-suid-afrikaanse-sjef-in-moskou/?utm_source=Arena+Holdings&utm_medium=email&utm_campaign=DIE+GROOT+SATERDAG-LEESLYS+%7C%C2%A0Van+ons+man+in+Moskou+tot+%E2%80%98Muriel%E2%80%99s+Wedding%E2%80%99+en+die+ANC+wat+sonder+maats+is&utm_term=https%3A%2F%2Fwww.vryeweekblad.com%2Fmense-en-kultuur%2F2021-11-11-van-die-paarl-tot-pravda-n-suid-afrikaanse-sjef-in-moskou%2F)). Dit is 'n video van sneeu. 'n Stil gordyn wat voor sy balkon afseil. Ek kyk oor en oor daarna, en probeer my vinger lê op wat presies my so onverwags roer aan die beeld...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.