Dagsê mense
Hy was nooit 'n rassis nie, sê 'n man die ander dag vir my, maar die ANC se wanbestuur van Suid-Afrika die laaste kwarteeu het van hom een gemaak.
Iemand anders skryf in van die vele skryfsels op Facebook ná FW de Klerk se dood dat hy in 1992 nie net met geesdrif “ja” in die wit referendum oor onderhandelinge gestem het nie, maar dat hy sy familie en vriende oortuig het om dit ook te doen. Dit was 'n groot fout, skryf hy nou, die geskiedenis leer ons dat ons almal “nee” moes gestem het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.