Hoop vir ons blou planeet, bra-vo vir bra-loos, en die skandes ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Hoop vir ons blou planeet, bra-vo vir bra-loos, en die skandes van ou Bojo

NUUSBRIEF: 20 NOVEMBER 2021

Goeiemôre vriende

Ons hoop julle naweek gaan voor die wind. Ons nuwe, volgepakte uitgawe (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-11-19-vrydag-19-november-2021/) van Vrye Weekblad sal dit nog beter maak, so kry iets om te drink, sleep 'n stoel nader en begin lees aan ons Groot Saterdag-leeslys. Ons skryf oor alles van 'n Amerikaanse muso-rolmodel tot Britse politiek tot plaaslike plattelandse lyding en hospitaalbesoeke en oor die bevryding van bra-loos loop.

David Attenborough en die hoop in die wanhoop oor ons blou planeet (https://www.vryeweekblad.com/gesondheid-en-omgewing/2021-11-18-david-attenborough-en-die-hoop-in-die-wanhoop-oor-ons-blou-planeet/)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X