Ons mense is nie oukei nie

SONDAG MET ANNELIESE

Ons mense is nie oukei nie

NUUSBRIEF: 21 NOVEMBER 2021

Goeiemôre

Hierdie week was ek vir die eerste keer in ’n lang tyd op 'n internasionale vlug, al was dit net 'n katspoegie oor die grens Botswana toe. Ek het vergeet hoe vermoeiend reis vir my is.

Die tou by die sekuriteit is lank. Mense behou nie hulle afstand nie, baie dra nie hulle maskers behoorlik nie, 'n hele paar trek dit heeltemal af as hulle op hulle fone praat. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.