Die dood was nog altyd ’n scoop, nou moet die doodsberig ook ...

DONDERDAG MET ADRI

Die dood was nog altyd ’n scoop, nou moet die doodsberig ook eerste aanlyn wees

NUUSBRIEF: 25 NOVEMBER 2021

Goeiemôre vriende

Tot my ergste spyt het ek ingestem om te help met 'n projek om doodsberigte vir 'n publikasie te skryf oor mense wat nog springlewendig is. Ek wens beslis niemand dood nie en is sover ek weet nie met die helm gebore nie*; dis bloot algemene gebruik om doodsberigte oor prominentes of bekendes se lewe (moet ons dit eerder lewensberigte noem?) voor te berei en te publiseer wanneer hulle dan sterf. Want sterf moet almal sterf, al weet ons nie presies wanneer of hoe nie. 

Doodsberigte, of grafskrifte soos sommige joernaliste dit noem, is natuurlik nie 'n nuwe ding nie. Dekades terug al het baie publikasies 'n skrywer gehad wat daarin gespesialiseer het om die regte mengsel patos, humor en feite oor loopbane, prestasies en skandes te verweef in woordprente van die lewe wat onder meer nostalgie by die leser wek of hulle minstens aan hulle eie sterflikheid herinner...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X