JAN se melktert | Melvyn kies 10 vonkelwyne – wat is jou...

VRYE TYD

JAN se melktert | Melvyn kies 10 vonkelwyne – wat is jou gunsteling? | ’n Baanbreker-akteur

NUUSBRIEF: 27 NOVEMBER 2021

Goeiemôre!

Welkom by Vrye Weekblad se spesiale Vrye Tyd-nuusbrief. Vandeesweek het ons stories oor alles van 'n TV-liefling tot heerlike vonkelwyn, veelsydige vrieskaskos en 'n celeb-sjef se gunstelingbestanddeel. 

Maar voordat ons by jou spyskaart van lekkerlees-leefstylstories kom, het ons vir jou goeie nuus: Dis tyd vir ons jaarlikse Black Friday-aanbod! Teken maandeliks in op Vrye Weekblad en geniet elke Woensdag en Vrydag ’n nuwe digitale uitgawe. Ons spesiale aanbod: Betaal R30 per maand vir die eerste drie maande van ’n maandelikse Vrye Weekblad-intekening. Dit is 'n besparing van 70%, en die aanbod is nog geldig tot Cyber Monday, oormôre. Klik hier om van die aanbod gebruik te maak. (https://arena.evlink8.net/servlet/link/10294/85504/2413968/1823915)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.