’n Slang in my kombuis, Portugese kitaarmusiek, en patat met...

SONDAG MET ANNELIESE

’n Slang in my kombuis, Portugese kitaarmusiek, en patat met klappermelk

NUUSBRIEF: 28 NOVEMBER 2021

Goeiemôre liewe vriende

Ek hoor 'n gil uit die kombuis. Ek skrik so groot ek begin sommer ook gil. My eerste gedagte is dat die blouaapmannetjie weer deur 'n venster geklim het om brood of vrugte te kom steel, maar ons huishoudster se wilde oë verklap iets ernstigers. Daar is 'n slang in die kombuis, skreeu sy. Ek spring regop op die bank. Sy spring op die ander een. Twee uitgegroeide vroue staan op die banke.

“Dit is 'n groen slang," vertel sy. “Agter die broodblik op die toonbank. Ek wou daar vee, en toe steek die slang ewe skielik sy kop uit ..."..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.