Oor miere, bobbejane en duiwe

MAANDAG MET MAX

Oor miere, bobbejane en duiwe

NUUSBRIEF: 29 NOVEMBER 2021

Dagsê, mense

As jong tiener het ek 'n bietjie van 'n obsessie met Eugène Marais gehad. Dalk het die feit dat hy op 20-jarige ouderdom sy eie koerant, Land en Volk, gehad het en gereeld met my ou voorsaat Paul Kruger gebots het, die saadjie geplant vir hoe my eie lewe later sou verloop.

Maar my fiksasie met Marais het begin toe my pa vir my sy boek uit die 1930’s, Die Siel van die Mier, gegee het om te lees. Ek dink dit was destyds nogal ver bo my vuurmaakplek, maar sy jarelange studie van termiete en sy bevinding dat die termietnes 'n organiese eenheid vorm, het by my gebly...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.