Nie jy ook nie

DONDERDAG MET HANLIE

Nie jy ook nie

NUUSBRIEF: 2 DESEMBER 2021

Môre mense

Hier is ons al weer met ’n nuwe variant en nuwe “debatte” met diegene wat nie ingeënt wil word nie. Ek ken g’n mens wat nie naby aan breekpunt is nie, want nes mens dink dinge gaan beter, is ons weer terug in die dinges.

Dis nou belangriker as ooit dat mense weet daar is mense op wie hulle kan staatmaak en saam met wie ’n mens hierdie ding meer as net kan oorleef. Maar dis nogal moeilik om ’n mens se sorge met ander te deel op die oomblik, want almal dra klaar so swaar dat jy nie jou eie las op hulle wil aflaai nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.