’n Ma se wraak, sosiale angs in grendeltyd, en ons keuse van...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

’n Ma se wraak, sosiale angs in grendeltyd, en ons keuse van 13 van die beste boeke

NUUSBRIEF: 4 DESEMBER 2021

Goeiemôre mense

Dis al die eerste naweek van Desember! Soos elke Saterdag het ons vir jou ons Groot Leeslys met aanbevelings vir van die lekkerste stories in  die jongste uitgawe van Vrye Weekblad. Klik hier (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-12-03-vrydag-3-desember-2021/) om die hele uitgawe te lees of klik op die onderstreepte opskrifte hier onder vir die individuele artikels.

Ons skryf dié week oor alles van 'n ma wat wraak neem op haar man wat wil skei, tot angs in die tyd van 'n pandemie, en die beste bokser van wie jy amper nie geweet het nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.