Ons moet ons selfvertroue terugkry

MAANDAG MET MAX

Ons moet ons selfvertroue terugkry

NUUSBRIEF: 6 DESEMBER 2021

Goeiedag vriende en ander lesers

Donald Trump wou die coronavirus die “Chinese virus” maak omdat dit daar ontstaan het, maar dit het nie posgevat nie. Hoe is dit dan dat Suider-Afrika nou skielik teen alle wetenskap in as die episentrum van die pandemie en Covid-19 as 'n Afrika-siekte gesien word?

'n Duitse koerant, Die Rheinpfalz am Sonntag, se voorblad-hoofopskrif skreeu dit laasweek uit: Das Virus aus Afrika ist bei uns...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.