Goeiemôre
Ek probeer om die Sondag-brief altyd ’n bietjie ligter te hou, maar hierdie week is daar iets wat swaar op my gemoed lê.
Die vier organisasies wat ’n interim-interdik teen Shell probeer kry het om die seismiese opname aan die Wildekus te stop, het die afgelope week misluk. Shell het gewen. Die regter het die aansoek met koste van die hand gewys...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.