’n Eiertjie te lê oor polisie-blues, die ANC se annus...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

’n Eiertjie te lê oor polisie-blues, die ANC se annus horribilis en ’n rebel soos Hunter Kennedy

NUUSBRIEF: 11 DESEMBER 2021

Goeiemôre mense

Die einde van die jaar kom al hoe nader. Daarom het ons in die jongste uitgawe van Vrye Weekblad vir jou stories oor ons redaksie se gunsteling-goed (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-12-09-boeke-reekse-reise-gewaarwordinge-ons-span-se-gunsteling-goeters-van-2021/) van 2021 – soos boeke, oorgeklankte Turkse telenovelles, Boris Johnson se belaglike drafskoene, Dolly Parton, Brasiliaanse jazz en die goedheid van mense in tye van nood.

Daarbewens het ons soos elke Saterdag vir jou ons Groot Leeslys met aanbevelings vir van die lekkerste stories. Klik hier (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2021-12-10-vrydag-10-desember-2021/) om die hele uitgawe te lees of klik op die onderstreepte opskrifte hier onder vir die individuele artikels. Ons het stories van onder andere Max du Preez, Ismail Lagardien, Florence de Vries en Anneliese Burgess, asook die immer gewilde Nettie Pikeur...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.