Die dag toe my innerlike Job my verlaat het

MAANDAG MET MAX

Die dag toe my innerlike Job my verlaat het

NUUSBRIEF: 13 DESEMBER 2021

Goeiedag vriende en ander lesers

Daar is hopeloos te min ongeduldigheid in die wêreld vandag.

Ek probeer laasweek op die lughawe O.R. Tambo om op 'n vroeër vlug as my bespreekte een te kom. Daar is plek op 'n vroeër vlug, sê die vrou agter die toonbank vir my, en dit gaan net R299 ekstra kos. Ná twee weke se byna daaglikse gevlieg oor die hele land en 'n baie lang dag klink dit soos 'n winskopie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.