Goeiemôre liewe vriende
Dit het begin met Lientjie Wessels se koekieresepte (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2021-10-28-blikke-vol-plesier-en-genot/) so 'n paar weke gelede. En toe Piet Croucamp hierdie week vertel van (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-12-16-oor-die-duiwel-boosheid-en-apartheid/)sy groot Kersreis deur die Karoo en die Suid-Kaap, het ek ernstige jaloesie begin voel. Madeleine Barnard se lekker Krismisliedjies (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-12-16-vlug-dis-weer-tyd-vir-krismismusiek/) het nie gehelp nie. Ek wil nou op vakansie wees!
Wanneer ons eerskomende Woensdag ons vet einde-van-die-jaar-uitgawe gelaai het, gaan ons span 'n blaaskans vat tot die eerste week van die nuwe jaar. Ek kan nie wag nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.