Die mense wat 2021 spesiaal gemaak het

MAANDAG MET MAX

Die mense wat 2021 spesiaal gemaak het

NUUSBRIEF: 20 DESEMBER 2021

Dagsê, mense

’n Pretoriase boykie, Elon Musk, is die tydskryf Time se persoonlikheid van die jaar – hy, sê die Amerikaners, is die rykste mens in die geskiedenis van die mensdom. (Vir Amerikaners het “die mensdom” begin nadat Christopher Columbus in 1492 in die Amerikas voet aan wal gesit het.)

Musk is beslis geniaal, maar die “mens van die jaar”-ding met al wat publikasie is werk nie vir my nie. Om verskriklik baie geld te kan maak, is nie op sigself vir my iets wat iemand bo die res van die mensdom laat uitstaan nie. Dalk moet daar kategorieë wees. “Nuusmaker” van die jaar sou skarminkels soos Adolf Hitler, Joseph Stalin, Pol Pot, Idi Amin, Donald Trump en Jacob Zuma ook op die voorblad laat pryk het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.