Goeiemôre liewe vriende
Welkom by ons eerste Saterdag-nuusbrief van die nuwe jaar! Kom ons hoop 2022 is (positief) nuut in verskeie opsigte.
In vandag se leeslys – benewens natuurlik ontledings oor die eerste rondte van die Zondo-verslag – is daar onder meer iets oor die Yanks se bakleiery oor 5G en lugvaart, die leesplesier wat Douw Krüger in Jongensfontein raakgeloop het, en die jongste (ou) gier: om te gaan voëls kyk...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.