Probeer ’n plan maak in ’n tyd van groot swaarkry

SONDAG MET ANNELIESE

Probeer ’n plan maak in ’n tyd van groot swaarkry

NUUSBRIEF: 9 JANUARIE 2022

Goeiemôre

Ek beland op 'n manier op 'n koop-en-verkoop-WhatsApp-groep hier in Oos-Londen. Ek wou myself onmiddellik verwyder, maar raak terstond gefassineer deur die uitlopende aard van die items wat te koop aangebied word.

'n Geroeste draadsif word teen R60 aangebied (Pick up in Beacon Bay.) 'n Groenterakkie vir R50. Drie bypassende grys blikhouers vir koffie, tee en suiker kos R35. 'n Hoop ou kombuiskasdeure (“Make me an offer"). 'n Geblomde maroen japon, of is dit 'n rok? Mens kan nie regtig uitmaak nie, want die foto wys net 'n opgefrommelde kledingstuk wat oor 'n deur gegooi is. Die beskrywing daarby is is bloot, XXXL. Dit word vir R95 aangebied, maar jy sal dit in Southernwood moet optel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.