Dis Krismis, so Boris, Sue en ’n Yorkshirewoman stap by ’n kroeg in …

O DONDERDAG!

Dis Krismis, so Boris, Sue en ’n Yorkshirewoman stap by ’n kroeg in …

NUUSBRIEF: 13 JANUARIE 2022

Dagsê!

Al daai nuwe grap gehoor van die Boer, die Jood en die Engelsman wat by die kroeg instap?

Ek ook nie. Mense vertel nie meer sulke grappies nie. Minstens nie in beleefde geselskap nie. (Of dalk vertel hulle dit net nie meer vir my nie.) Hulle drink trouens ook nie eintlik meer in kroeë nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.