Die sielkunde van ’n naam, die ‘Attagirl’ wat Spitfires laat...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Die sielkunde van ’n naam, die ‘Attagirl’ wat Spitfires laat dreun het, en aggressie in Nederland

NUUSBRIEF: 15 JANUARIE 2022

Dagsê

Vandeesweek in Vrye Weekblad bring ons weer vir jou 'n verskeidenheid van onderwerpe, ontledings en besprekings, en die storie-agter-die-storie. Van die Hollanders se soms ongemaklike name tot die “omstander-effek", en bredie in die somer, selfs al is dit so warm dat die kraaie braai, wat nog te sê van gaap.

Klik hier (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2022-01-07-vrydag-7-januarie-2022/) om die hele uitgawe te lees of klik op die onderstreepte opskrifte hier onder vir die individuele artikels. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.