×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
So dood soos Monty Python se papegaai

MAANDAG MET MAX

So dood soos Monty Python se papegaai

Nuusbrief: 17 Januarie 2022

Dagsê!

'n Jare lange vriendin vertel onlangs vir my hoe haar deelname aan ’n internasionale projek by ’n konferensie in München gekelder is bloot omdat sy 'n Jood is, en hoe niemand haar verdedig het toe van die afgevaardigdes haar beledig en gedreig het asof sy die Israelse regering of die Illuminati verteenwoordig nie.

My vriendin, 'n Suid-Afrikaner wat in Europa woon, is nie godsdienstig nie en sy was nogal altyd krities oor Israel se houding jeens die Palestyne. Maar sy het 'n baie tipiese Joodse van, die enigste rede waarom sy uitgesonder is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X