Groete uit Tulpeland

DINSDAG MET ANESCA

Groete uit Tulpeland

Nuusbrief: 18 Januarie 2022

Goeiemôre

Terwyl die COVID-besmettinge hier in Europa soos 'n raket omhoog gaan, word die dravlak vir maatreëls onder die mense al hoe slegter.

Buitendien besef al hoe meer lande van Spanje tot Australië: Selfs al gooi jy Novak Djokovic die land uit, is daar waarskynlik geen keer meer aan corona nie. Dus word daar word langsaam planne gemaak oor hoe om op die lang termyn mét die virus te leef. Verlede week het die Spaanse premier, Pedro Sánchez, selfs gesê die land is gereed om die verspreiding van die coronavirus nie meer as 'n pandemie te beskou nie, maar as 'n endemie – soos die gewone griep. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.