Hoekom is ons politieke leiers so verskriklik vrot?

DONDERDAG MET ADRI

Hoekom is ons politieke leiers so verskriklik vrot?

NUUSBRIEF: 20 JANUARIE 2022

Goeie Donderdag, vriende

'n Man wat graag kaal bolyf op 'n perd galop en visse met 'n spies jag om sy viriliteit op 69 te bewys, het meer as 100,000 troepe en militêre tuig soos tenks en missiele op die grens van Oekraïne ontplooi en dreig om die land in te val. Dit kan die ergste konflik in dekades in Europa ontketen. Vladimir Putin, wat ook staatsmedia laat swymel met sy verstommende yshokkie-doele en alle judo-teenstanders verbrysel, is sedert die jaar 2000 al leier van Rusland. Danksy veranderinge aan die grondwet kan hy tot 2036 in beheer van sake daar bly, wanneer hy 83 sal wees. 

In Brittanje het die premier nie sy eie Covid-voorskrifte oor partytjies nagekom nie en veg hy om politieke oorlewing. Boris Johnson is verkies ondanks 'n geskiedenis van losbandige verhoudings met onder meer die waarheid...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.