×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Om iewers te behoort

SONDAG MET ANNELIESE

Om iewers te behoort

NUUSBRIEF: 30 JANUARIE 2022

Goeiemôre

Almal wat al ooit na 'n vreemde plek toe verhuis het – of dit nou 'n nuwe dorp of 'n nuwe land is – sal weet hoe lank dit neem om werklik wortels te skiet.

Dit het my nege jaar geneem voordat ek besef het dat hierdie stukkie Oos-Kaap my tuiste geword het. Tot nou het ek nog altyd gevoel ek woon hier, maar “kom” eintlik van die Kaap en Johannesburg waar ek die grootste deel van my volwasse lewe deurgebring het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.