Oor damme, pype en jakkalsies

MAANDAG MET MAX

Oor damme, pype en jakkalsies

NUUSBRIEF: 31 JANUARIE 2022

Goeiedag, liewe leser

Suid-Afrika se staatskas is byna leeg, en veel van die bietjie wat daar is, word deur terugbetalings en rente op skuld ingesluk. Armoede en selfs hongersnood bedreig ons medeburgers se menswaardigheid en dus ons stabiliteit. Daar is nie die geld of kapasiteit vir ambisieuse nuwe projekte om al dié probleme ligter te maak nie.

Wat my bring by ’n storie wat ek in my laaste boek, A Rumour of Spring, vertel het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.