Goeiemôre
Dié week is dit al weer nege jaar sedert die taxibestuurder van Schiphol my en my drie koffers op ’n grasveld langs ’n besige weg êrens in die middel van Nederland afgelaai het. In dié klein modderlandjie is die platteland nooit ver van die stad af nie.
Eintlik was die bedoeling dat ek slegs een jaar in Nederland sou bly. Maar skaars ’n maand nadat ek hier aangeland het, ontmoet ek my man en dit was die einde van dié voorneme...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.