×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Die krag van negatiewe denke

DONDERDAG MET HANLIE

Die krag van negatiewe denke

Ek het geweldige empatie met diegene wat nie op die oomblik 'n uitkoms kan sien nie, maar met gewone swartgalligheid is my geduld nou op, skryf HANLIE GOUWS.

Goeie môre!

Die hele Covid-ding, die stand van die land, en die weer gee 'n mens absoluut rede tot neerslagtigheid.

Ek sou seker geklassifiseer kon word as 'n daar-is-altyd-nog-plek-in-die-glas- tipe persoon (want hoekom moet 'n mens met net 'n halwe tevrede wees?), so ek is dalk minder neerslagtig as ander. Ek het geweldige empatie met diegene wat nie op die oomblik 'n uitkoms kan sien nie, maar met gewone swartgalligheid is my geduld nou op. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X