’n Verhaal oor die slegste en beste in ons

SONDAG MET ANNELIESE

’n Verhaal oor die slegste en beste in ons

Die storie van Swanie lê nou al vir dae in my kop en prut. Ek kan nie heeltemal my vinger lê op hoekom dit my so roer nie, skryf ANNELIESE BURGESS.

Goeiemôre

Ek het gaan kyk. Die 25ste November 2021 was 'n Donderdag. Ek sou daardie middag besig gewees het om hierdie storie (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-11-26-wildekus-heilige-grond-bloedgrond-hartsgrond/) oor die Wildekus te skryf,  toe adjudant-offisier Pieter “Swanie" Swanepoel van die polisie se  honde-eenheid op patrollie was in Quigney, die verwaarloosde voorstad op die Oos-Londense strandfront. Hy gewaar 'n gekaapte voertuig en doen wat 'n geregsdienaar behoort te doen. Probeer die motor stop om ondersoek in te stel.

Die insittendes skiet hom verskeie kere in sy bolyf en vlug te voet. Swanie word in 'n uiters kritieke toestand na die St. Dominic-hospitaal in Oos-Londen gejaag. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.