Tété-Michel Kpomassie se pad van Togo na Groenland

DINSDAG MET ANESCA

Tété-Michel Kpomassie se pad van Togo na Groenland

Ek het myself belowe dié jaar kom ek huis toe met Kersfees, skryf ANESCA SMITH uit Nederland.

Goeiemôre

Aan die weskus van Afrika lê Togo, ’n splinter van ’n land ingeklem tussen Ghana aan die linkerkant en Benin aan die regterkant met ’n bevolking van so agt miljoen mense. Dis van hier dat Tété-Michel Kpomassie in 1957 as 16-jarige van sy huis weggehardloop het, met as eindbestemming Groenland nadat hy ’n Eskimo op die omslag van ’n boek gesien het.

Ná agt jaar van swerf in Afrika en Europa het hy uiteindelik in 1965 die eerste swart man geword wat in Groenland voet aan wal sit. In ’n onderhoud met die tydskrif The Observer beskryf hy daardie eerste aanblik. “Daar het ’n groot stilte geval toe hulle my sien – ek vermoed die meeste het nog nooit ’n swart man gesien nie. Hulle het nie geweet of ek van vlees of bloed was of ’n masker op het nie. Kinders het begin huil, klouend aan hul moeders, oortuig dat ek ’n gees uit die berge was.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.