Goeiemôre vriende
Op 'n sekere ouderdom is daar 'n hele paar dinge wat maak dat 'n mens soggens handeviervoet uit die bed moet kruip en prewelend en agteruit die trappe afskuifel om lewe in koffie te gaan soek.
Dis seker nie nodig om in besonderhede in almal in te gaan nie, maar een oorsaak, kan ek getuig, is 'n jong Spanjaard genaamd Rafa met swart hare en swarter oë wat moontlik net twee Engelse woorde ken – faster en again...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.