Goeiemôre liewe vriende
Ons boekefees in Stilbaai kom al hoe nader. Dit vind die laaste naweek van die maand (25 tot 27 Februarie) plaas. Ons gaan heerlik informeel kuier met van die grootste name in Afrikaans.
Daar is nog kaartjies beskikbaar. Klik hier (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-01-25-ons-hou-boekefees-in-stilbaai/) vir die volle program en aanwysings vir hoe om kaartjies te bekom...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.