Goeiemôre hier skuins na Valentynsdag
Ek sien die Britse regering is vasbeslote om sogenaamde “cyberflashing” – as jy ongevraag foto’s of video’s van jou pielemuis aan mense stuur – strafbaar te maak voor die einde van die jaar. Nie net kan jy ’n jaar lank tjoekie toe gestuur word nie, maar boonop word jou naam in die register vir seksuele misdrywe aangeteken.
’n Ondersoek (https://www.theguardian.com/media/2021/dec/06/three-in-four-girls-have-been-sent-sexual-images-via-apps-report-finds) wat einde verlede jaar gepubliseer is, wys veral jong meisies word oorspoel met dié soort beelde om die agterhoeke van sosiale netwerke soos Snapchat, Instagram en Tinder...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.