Dagsê
Die Amerikaanse satirikus P.J. O’Rourke is eergister in sy huis in New Hampshire aan longkanker oorlede. Hy was 74.
O’Rourke was ’n verklaarde Republikein en libertariër wat graag ook met die wêreld se lefties gespot het, maar sonder die vooroordele en onkunde en hatigheid wat deesdae so dikwels vlak onder die oppervlak aan alle kante kant van die politiek sluimer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.