Goeiemôre, vriende
As ek kon, sou ek die woord “challenge” in ons Suid-Afrikaanse leksikon verbied. Ek het hierdie week geskryf oor my ses besoeke aan die departement van binnelandse sake (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-02-17-ses-besoeke-aan-binnelandse-sake-en-ander-verhale-van-toustaan/) waar ek oor en oor moes hoor van die “challenges” wanneer dinge nie werk nie. Die stelsel. Die lugreëling. Die drukker. Die te veel mense (ja, regtig, dis blykbaar 'n geweldige challenge vir die beamptes).
Die storie is gratis, so al is jy nie 'n intekenaar nie, kan jy dit steeds lees...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.