Setlaar se moer, man

MAANDAG MET MAX

Setlaar se moer, man

Al wat AfriForum regtig reggekry het met die haatspraak-saak teen Julius Malema en die EFF is om die meeste swart Suid-Afrikaners en die meeste wit Suid-Afrikaners te laat ‘kant kies’, sê MAX DU PREEZ.

Gegroet!

Dit maak nie saak wat die hof in AfriForum se hofsaak teen Julius Malema en die EFF oor 'n struggle-lied beslis nie, Malema is klaar die wenner.

Al wat AfriForum regtig reggekry het, is om die meeste swart Suid-Afrikaners en die meeste wit Suid-Afrikaners te laat “kant kies”; om Malema 'n verhoog te gee van waar hy emosioneel oor historiese swart pyn en voortslepende ongelykheid kon praat...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.