Goeiemôre
Storm Eunice het die naweek deur Europa gewoed. Ek moes in Den Haag werk en val vas, want die land se hele treinnetwerk is lamgelê deur vallende bome op die spoor, beskadigde kabels en selfs stukke perron wat weggewaai het.
Dan maar met die bus Leiden toe, en nóg ’n bus na Schiphol, want dáár sou glo wel treine loop. Op die busperron heers chaos, want skynbaar het 300 ander mense dieselfde blink idee...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.