Goeiemôre uit Stilbaai
Ons boekefees het gisteraand afgeskop in die pragtige Baptistekerk op die heuwel met die uitsig op die rivier. Hopelik is dit die begin van vele sulke kuiers saam met Vrye Weekblad hierdie. Vandag geniet ons die gasvryheid van Stilbaai en jy kan op Facebook en Instagram saamkuier.
Ek moet wikkel. Daar is nog 'n hele paar dinge om te doen. Ons kuier lekker basaarstyl vandag. Pannekoek vir brekfis en vetkoek met maalvleis of roosterkoek met kaas en appelkooskonfyt vir middagete. Wens julle was almal hier...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.