Gee my enige dag die sneeuvlokkies bo Putin en die macho-brigade

DONDERDAG MET ADRI

Gee my enige dag die sneeuvlokkies bo Putin en die macho-brigade

ADRI KOTZÉ dra vandag haar nuusbrief op aan elke liewe mens wat glo hulle is inderdaad spesiaal en uniek.

Goeiemôre vriende, veral die sneeuvlokkies

Ja, vandag wil ek my nuusbrief opdra aan elke liewe mens wat glo hulle is inderdaad spesiaal en uniek. Dat hulle mening tel. Dat jy nie 'n swakkeling is as jy nie dink “ware manlikheid" gaan die wêreld red nie. 

Die woord “sneeuvlokkie” word van iewers kort ná die wisseling van die eeu af gebruik om te verwys na millenniërs wat glo so oortuig is daarvan dat hulle spesiaal en uniek is dat hulle nie die gewone geswoeg en gesukkel van die grootmenswêreld kan verduur nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.