’n Boer se gesprek met God, op soek na Putin se dogter, en...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

’n Boer se gesprek met God, op soek na Putin se dogter, en maroelablatjang

ANNELIESE BURGESS gee haar keur van die week se topstories.

Goeiemôre liewe vriende

Saterdagoggende is vir my 'n goeie tyd om my te verdiep in artikels wat meer tyd verg om te lees. Baie van julle vertel my dit is ook julle leestyd. Alhoewel die wêreld op die oomblik na 'n baie donker plek voel, kies ek vanoggend ses stories wat nie net oor die politiek en die oorlog in Oekraïne gaan nie – alhoewel ek dink jy Justus Malala (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-03-03-sa-is-aan-die-verkeerde-kant-van-die-geskiedenis/) en Piet Croucamp (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2022-03-03-cyril-laat-val-die-putin-bal-res-van-die-wreld-doen-die-regte-ding/) se uitstekende ontledings behoort te lees as jy nog nie het nie.

Onthou, om iets te lees waarna ek verwys, moet jy net op die onderstreepte woorde klik, en dan sal dit jou deurneem na die artikel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.