Ek, Calvinis.

MAANDAG MET MAX

Ek, Calvinis.

MAX DU PREEZ verduidelik hoekom hy 'n politieke Calvinis is.

Dagsê broeders en susters

Ek dink ek is ietwat van ’n politieke Calvinis.

Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is g’n kerkmens nie en die kanse is uitstekend dat die engel Gabriël vir my die rooi kaart gaan uitpluk as ek die emmer geskop en by die skone poorte van die liewe jimmel aankom. Die dominee met die blink pak en grys skoene het al toe ek nog ’n tienderjarige was vir my ouers gesê ek is op die verkeerde lewenspad – dieselfde een waarop ek nou nog is. (Dis nou dieselfde dominee wat later met die orreliste betrap is en toe lewenspolisse gaan verkoop het, of dalk was dit eiendom.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.