Druk jou kop onder die koudste brander in

SONDAG MET ANNELIESE

Druk jou kop onder die koudste brander in

ANNELIESE BURGESS druk haar kop onder die koudste brander in net om pure vreugde deur haar are te voel bruis.

Goeiemôre liewe vriende

Gister sien ek hoe 'n ma, pa en klein seuntjie na die getypoel tussen die rotse in Haga Haga aangestap kom. Ek hou hulle dop vanwaar ek aan die ver kant dobber – om die ysige branders te vang as hulle oor die wal ontplof. 

Die pa en seuntjie stap reguit in die poel in. Pappa duik. Seuntjie volg. Die vrou staan op die sand en kyk vir hulle. Haar lyf dra gewig. Sy het 'n baaibroek aan. Swart, met dik bande oor haar skouers. Die kikoi wat onder haar borste geknoop is, kan ek aanvoel, is heel moontlik om die verdikking van haar lyf te probeer verbloem. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.