×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Dy aan dy met vreemdes in ’n sauna

DINSDAG MET ANESCA

Dy aan dy met vreemdes in ’n sauna

In Nederland werk werk spa's 'n bietjie anders as in Suid-Afrika, sê ANESCA SMITH en vertel die naakte waarheid.

Dagsê

Tussen die stres van die pandemie en die stres wat my Chinese baas my besorg, staan ’n besoek aan ’n spa al ’n tyd lank hoog op my verlanglys.

In Nederland moet jy dink aan ’n tipe Romeinse badplaas van ouds met saunas van verskillende temperature waar jy dy aan dy met vreemdes sit en tussendeur afkoel in allerhande swembaddens wat wissel van reuse-soutwaterpoele tot borrelbaddens, omsoom deur uitgestrekte grasperke en restaurante...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X