Die kosbaarheid van die gewone

SONDAG MET ANNELIESE

Die kosbaarheid van die gewone

'n Artikel oor die beleg van Mariupol kriewel soos 'n wurm in ANNELIESE BURGESS se gemoed.

Goeiemôre liewe vriende

Die son is nog nie lank op nie. Ek sit op 'n stoep met 'n uitsig oor 'n buierige grys see. Ek het vergeet om koffie in te pak, maar het 'n pakkie tee in die huurhuis se kombuis gekry. In die verte trap 'n visserman versigtig in die laagwater oor die ruwe klippe. 'n Vrou stap met 'n hondjie op die strand verby. 

Ek sukkel vanoggend met woorde vir die nuusbrief. My kop is in Oekraïne. Dit was hierdie artikel (https://apnews.com/article/russia-ukraine-war-mariupol-descends-into-despair-708cb8f4a171ce3f1c1b0b8d090e38e3) oor die beleg van Mariupol wat in die nag in my kop kom lê het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.