Goeiemôre
Dit was ’n groot gesukkel om hierdie week se nuusbrief te skryf. Nie oor ’n gebrek aan idees nie, maar omdat jy diep sakke moet hê om toegang te kry tot die internet op die klein plattelandse dorpie waar ek by my mense kuier.
Dit kos my dus na ’n naburige dorp ry om ’n internetkafee te soek (iets wat ek nog 10 jaar gelede gebruik het) of “plak” by een van die bitter min mense wat nog net-net die toringhoogte koste kan bybring. Gevolglik moes ek dus douvoordag terwyl almal nog lê en slaap soos ’n polisiebeampte met ’n arrestasiebevel aan my neef se deur gaan hamer om sy internetdiens te gebruik...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.