Putin se Heilige Oorlog teen ‘woke’

DONDERDAG MET ADRI

Putin se Heilige Oorlog teen ‘woke’

Die heldeverering van die Russiese president in sekere kringe en die volstrekte weiering om die onteenseglike bewyse van die Russiese inval te glo, fassineer haar, skryf ADRI KOTZÉ.

Goeie Donderdag

Die amper koorsagtige heldeverering van Vladimir Putin in sekere kringe en volstrekte weiering om die onteenseglike bewyse van die Russiese inval te glo, fassineer my.

Waarom sou regse Suid-Afrikaners en Amerikaners en Britte wat grootgeword het met 'n allemintige vrees vir die Rooi Gevaar nou die Russiese president en die Kremlin se propaganda glo? ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.