×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Die kuns van afsondering en ’n toer na verlatenheid

SONDAG MET ANNELIESE

Die kuns van afsondering en ’n toer na verlatenheid

ANNELIESE BURGESS skryf oor die balsem van alleenwees.

Goeiemôre

Ek het in my onlangse leesomswerwinge op May Sarton (https://poets.org/poet/may-sarton) afgekom. Eleanore Marie Sarton was 'n digter en skrywer van romans en memoires. Sy het groot lof ontvang vir Journal of Solitude, wat in 1973 verskyn het.

Sy het toe pas 60 geword. Haar pa was pas oorlede en haar liefdesverhouding van 13 jaar was op die rotse. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.