Die standaarde van skoonheid

DINSDAG MET ANESCA

Die standaarde van skoonheid

Sy is heimlik bly dat sy as kind as ‘lelik’ beskou is, skryf ANESCA SMITH.

Goeiedag

Van kleins af al is ek bewus gemaak van die feit dat ek nie mooi is nie.

’n Slim kind, ja, alhoewel jy dit nooit sou raai as jy na my matriekuitslae kyk nie – hieruit was dit duidelik dat ek eintlik ’n gemiddelde leerling was wat lief was vir lees, maar weinig in skool belanggestel het. Gelukkig het niemand my onder druk geplaas om topprestasies te behaal nie, allermins ek self. My ma het my goed genoeg geken en vertrou dat ek uiteindelik wel my weg in die wêreld sou vind...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.