Goeiedag, vriende
Morele verontwaardiging is die korrekte Afrikaanse term, maar dit sê nie heeltemal dieselfde as die Engelse moral outrage nie.
Ek voel dié outrage op ’n daaglikse basis en ek is seker die meeste van julle ook, maar ek voel boonop verontwaardig dat dié verontwaardiging duidelik nie baie wyd in ons samelewing gevoel word nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.