Mymeringe vanuit ’n kroeg aan die Wildekus

SONDAG MET ANNELIESE

Mymeringe vanuit ’n kroeg aan die Wildekus

'n Paar gedagtes van ANNELIESE BURGESS op 'n stormagtige dag in 'n kroeg-op-die-rotse.

Goeiemôre 

Ek groet vanoggend vanuit Qolora, waar ’n klein groepie van ons gisteraand die 70ste verjaardag van Vrye Weekblad se illustreerder Jeff Rankin gevier het. Met margaritas en mossels van die rotse af en ’n vet skaapboud op die vuur.

Toe ons gisteroggend wakker word, was die eerste tekens van ’n storm reeds aan die broei; die see kwaad en onstuimig. Teen elfuur het die reën in ’n dik gordyn oor die see inbeweeg. En minute nadat dit asof vanuit ’n gieter begin sous het, het die krag afgeskop. Om hierdie brief klaar te skryf moes ek gaan krag bedel by die Seagulls-hotel (https://seagullshotel.co.za/) om die draai...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.