×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Dit was ’n wilde twee jaar (en veels geluk, liewe Vrye Weekblad!)

DONDERDAG MET HANLIE

Dit was ’n wilde twee jaar (en veels geluk, liewe Vrye Weekblad!)

Ons het gestry, ons het piesangbrood gebak en skelm pynappelbier gestook. Daar was helde en boewe en heeltemal te veel inligting én leuens. Maar hier is ons nog, twee jaar later, skryf HANLIE GOUWS.

Goeiedag! 

Ek kan amper nie glo vryeweekblad.com (https://www.vryeweekblad.com/) is nou al drie jaar oud nie. Dit voel soos net die ander dag wat die rumours die ronde begin doen het dat die koerant wat soveel van my denke as skoolkind beïnvloed het, gaan terugkom. 

Lekker!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X